Select Page

WEN ‘N KAJUIT VIR DIE OPPIWATER KUNSTEFEES 2024

You could win a cabin on MSC Splindida for the Oppiwater Kunstefees 2024. Buy a ticket(s) at R250 per ticket and stand a chance to win a cabin on the Oppiwater Arts Festival onboard the MSC Splendida. There is no limit on the number of tickets that you buy. Terms and Conditions Apply.

Competitions Details

WEN ‘N KAJUIT VIR DIE OPPIWATER KUNSTEFEES 2024

vir

‘n kaartjie van slegs R250 per kaartjie

Aanboord die MSC Splendida

12-17 Februarie 2024

Hierdie gaan ‘n grote wees!

Koop nou vir jou ‘n kaartjie of tien teen slegs R250 per kaartjie en staan ‘n kans om jou Oppiwater Fees-kajuit heeltemal gratis en verniet te wen. Geen beperkings op die hoeveelheid kaartjies jy koop nie. Sluitingsdatum vir die kompetisie is op 15 Januarie 2024 en die trekking sal op 19 Januarie 2024 geskied. Wenners sal telefonies in kennis gestel word en die beslissing van die Organiseerders is finaal. Geen kommunikasie sal met enige deelnemer gevoer word. Wenners moet self in Durban kom. Die prys behels ‘n binnekajuit vir twee persone met alle etes ingesluit. Bepalings en voorwaardes geld!

Personal Information

Name(Required)

Competition Ticket