Select Page

 12 – 17 Feb 2024

 MSC Splendida

 From R50

Event Details:

MSC en Lefra Produksies se baie gewilde OPPIWATER KUNSTEFEES word vir die tiende jaar op die MSC Splendida aangebied van 12 tot 17 Februarie 2024. Vorige jare totaal uitverkoop – so bespreek vinnig om jou plek op hierdie drywende kunstefees te waarborg. Ons vaar vanaf Durban na Mosambiek. Oppiwater is ‘n volwaardige kunstefees met meer as dertig van Afrikaans se topproduksies wat in verskeie lokale en teaters aangebied gaan word. Gaan besoek gerus www.oppiwater.co.za of bespreek by 011 844 6073. Vir meer inligting, epos Lefra aan admin@lefra.com. Vir die tiende jaar gaan ons Kunsskippie weer vaar en gaan ons feesgangers heerlik fees hou met teater, toneel, komedie, sang, musiek en dans. Die ideale manier om ‘n Kunstefees by te woon, want jou kos en verblyf is reeds by die prys ingesluit!

NB: Neem asseblief kennis dat die Oppiwater Fooi jou toegang gee tot die Oppiwater Kunstefees, maar dit sluit GEEN kaartjies na produksies in nie. Met jou Oppiwater Fooi, kry jy wel gesubsiderde en goedkoper kaartjies (van R50-R190 per kaartjie in teenstelling met kommersiële kaartjies van R160-R250) Kaartjies vir die verskillende produksie moet apart bespreek word by LTickets. Die feesprogram is al reeds beskikbaar. Feesgangers word aangeraai om vroegtydig hulle kaartjies by LTickets te bespreek. Daar sal kaartjies op die MSC Splendida beskikbaar wees teen $15 (ongeveer R195) per kaartjie. So dit is beslis wys om eerder vroegtydig hier in Suid-Afrika by LTickets te bespreek. Skakel gerus vir Lefra Produksies by (011) 815 3000 vir meer inligting of epos aan admin@lefra.com.

Please choose a production

MONDAY – 12 FEB

CONRAD KOCH & CHESTER MISSING LIVE!

CONRAD KOCH & CHESTER MISSING LIVE!

 12 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR150Please choose a show time22h00 - 23h00 Event Details:In hierdie lekkerlag-per-minuut-produksie...

KOOS & VALIANT

KOOS & VALIANT

 12 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR150Please choose a show time23h00 - 00h15 Event Details:ONDERHEWIG AAN MSC CRUISES SE...

NIC STEVENS SING BRYAN ADAMS

NIC STEVENS SING BRYAN ADAMS

 12 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR100Please choose a show time18h30 - 19h45 Event Details:Nicolaas Stephanus Snyman is op 28 Julie...

TUESDAY – 13 FEB

BREL EN PIAF: ‘n KABARET

BREL EN PIAF: ‘n KABARET

 13 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR150Please choose a show time12h30 - 13h45 Event Details:André en Amanda gedenk twee van die...

DIE WYN, DIE VROU, DIE LIED

DIE WYN, DIE VROU, DIE LIED

 13 Feb 2024MSC Splendida, The Purple Jazz Bar R150Please choose a show time13h00 - 15H00 Event Details:Goeie wyn, poësie en die Afrikaanse luisterliedjie is beslis goeie...

DINNER FOR ONE / SOPPER VIR EEN

DINNER FOR ONE / SOPPER VIR EEN

 13 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR150Please choose a show time09h00 - 10h15 Event Details:Dinner For One (ook bekend as The 90th...

GROET DIE GROTMAN 2

GROET DIE GROTMAN 2

 13 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR150Please choose a show time23h00 - 01h00 Event Details:ONDERHEWIG AAN MSC CRUISES SE...

HELENE BESTER SING NANA MOUSKOURI

HELENE BESTER SING NANA MOUSKOURI

 13 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR150Please choose a show time15h00 - 16h15 Event Details:Helenè Bester bring in haar produksie –...

HULDEBLYK AAN GROEP 2

HULDEBLYK AAN GROEP 2

 13 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR120Please choose a show time18h30 - 19h45 Event Details:Groep 2 met Gert van Tonder en Sias...

JAK DE PRIESTER – HARTKAMER

JAK DE PRIESTER – HARTKAMER

 13 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR120Please choose a show time22h00 - 23h15 Event Details:In Somerset-Wes het Jak de Priester in sy...

ONTMOET DIE KUNSTENAARS

ONTMOET DIE KUNSTENAARS

 13 Feb 2024MSC Splendida, The Purple Jazz Bar R50Please choose a show time17h00 - 18h00 Event Details:Die lekkerte van die Oppiwater Kunstefees is dat ons gaste die geleentheid...

ROLEX MET ‘n K

ROLEX MET ‘n K

 13 Feb 2024MSC Splendida, The AFT Lounge R150Please choose a show time11h30 - 12h45 Event Details:Speurder-sersant Wihan Byleveld ondersoek...

ROUTRIP

ROUTRIP

 13 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR150Please choose a show time15h30 - 16h45 Event Details:Routrip is ‘n splinternuwe...

SKILDER EN WYN OPPIWATER

SKILDER EN WYN OPPIWATER

 13 Feb 2024  MSC Splendida, Biblioteek R700Please choose a show time10h00 - 13h00 Event Details:Kom maak jou eie skildery terwyl jy op die Oppiwater Kunstefees op die oseaan al...

WEDNESDAY – 14 FEB

GOUE OUES

GOUE OUES

 14 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR100Please choose a show time15h00 - 16h15 Event Details:Alwyn Oberholster is ‘n gunsteling in die...

HENNIE DE BRUYN EN DIE KITAARKERELS

HENNIE DE BRUYN EN DIE KITAARKERELS

 14 Feb 2024MSC Splendida, The Purple Jazz Bar R100Please choose a show time20h30 - 21h45 Event Details:Hoe moeiliker dit gaan met die land en die feit dat ons meer in donker...

KOOS KOMBUIS

KOOS KOMBUIS

 14 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR120Please choose a show time22h00 - 23h15 Event Details:Wat het Koos Kombuis en ‘n glas goeie...

MY VROU SE MAN SE VROU

MY VROU SE MAN SE VROU

 14 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR150Please choose a show time08h30 - 10h45 Event Details:In die opruiende klug My Vrou se Man...

ONTMOET DIE KUNSTENAARS

ONTMOET DIE KUNSTENAARS

 14 Feb 2024MSC Splendida, The Purple Jazz Bar R50Please choose a show time17h00 - 18h00 Event Details:Die lekkerte van die Oppiwater Kunstefees is dat ons gaste die geleentheid...

SKILDER EN WYN OPPIWATER

SKILDER EN WYN OPPIWATER

 14 Feb 2024  MSC Splendida, Biblioteek R700Please choose a show time10h00 - 13h00 Event Details:Kom maak jou eie skildery terwyl jy op die Oppiwater Kunstefees op die oseaan al...

VALENTYNSPARTYTJIE MET DIE BROERS

VALENTYNSPARTYTJIE MET DIE BROERS

 14 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR120Please choose a show time18h30 - 19h45 Event Details:Die Broers, Christo, Cobus en Nic maak al...

THURSDAY – 15 FEB

CHRISTO & COBUS

CHRISTO & COBUS

 15 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR100Please choose a show time15h00 - 16h15 Event Details:Christo & Cobus is reeds 24 jaar saam...

DIE WYN, DIE VROU, DIE LIED

DIE WYN, DIE VROU, DIE LIED

 15 Feb 2024MSC Splendida, The Purple Jazz Bar R150Please choose a show time20h00 - 22H00 Event Details:Goeie wyn, poësie en die Afrikaanse luisterliedjie is beslis goeie...

FEMME IS FATALE

FEMME IS FATALE

 15 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR150Please choose a show time23h00 - 00h15 Event Details:ONDERHEWIG AAN MSC CRUISES SE...

ONTMOET DIE KUNSTENAARS

ONTMOET DIE KUNSTENAARS

 15 Feb 2024MSC Splendida, The Purple Jazz Bar R50Please choose a show time17h00 - 18h00 Event Details:Die lekkerte van die Oppiwater Kunstefees is dat ons gaste die geleentheid...

RSG RADIODRAMA

RSG RADIODRAMA

 15 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR100Please choose a show time09h00 - 10h00 Event Details:“Skryf ’n goeie storie.  Skryf goeie,...

STATE OF THE HEART

STATE OF THE HEART

 15 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR150Please choose a show time08h30 - 09h45 Event Details:Die veelbekroonde doyenne van die...

SKILDER EN WYN OPPIWATER

SKILDER EN WYN OPPIWATER

 15 Feb 2024  MSC Splendida, Biblioteek R700Please choose a show time10h00 - 13h00 Event Details:Kom maak jou eie skildery terwyl jy op die Oppiwater Kunstefees op die oseaan al...

STILTETYD

STILTETYD

 15 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR150Please choose a show time15h30 - 16h45 Event Details:’n Familie word deur tragedie getref....

VALIANT SWART

VALIANT SWART

 15 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR120Please choose a show time18h30 - 19h45 Event Details:Valiant Swart is een van die mees...

FRIDAY – 16 FEB

BOBBY VAN JAARSVELD

BOBBY VAN JAARSVELD

 16 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR190Please choose a show time23h00 - 00h20 Event Details:ONDERHEWIG AAN MSC CRUISES SE...

CONRAD KOCH & CHESTER MISSING LIVE!

CONRAD KOCH & CHESTER MISSING LIVE!

 16 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR150Please choose a show time22h00 - 23h00 Event Details:In hierdie lekkerlag-per-minuut-produksie...

GE SING: HOOR MY LIED

GE SING: HOOR MY LIED

 16 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR190Please choose a show time09h00 - 10h15 Event Details:Dis meer as twee dekades sedert die...

HANS STEEK DIE RUBICON OOR

HANS STEEK DIE RUBICON OOR

 16 Feb 2024MSC Splendida, The Strand TheatreR150Please choose a show time12h30 - 13h50 Event Details:Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy...

IN DIE SPORE VAN JESUS

IN DIE SPORE VAN JESUS

 16 Feb 2024MSC Splendida, The AFT LoungeR100Please choose a show time11h30 - 12h45 Event Details:Die Broers, Christo, Cobus en Nic is...

ONTMOET DIE KUNSTENAARS

ONTMOET DIE KUNSTENAARS

 16 Feb 2024MSC Splendida, The Purple Jazz Bar R50Please choose a show time17H00 - 18h00 Event Details:Die lekkerte van die Oppiwater Kunstefees is dat ons gaste die geleentheid...

SKILDER EN WYN OPPIWATER

SKILDER EN WYN OPPIWATER

 16 Feb 2024  MSC Splendida, Biblioteek R700Please choose a show time10h00 - 13h00 Event Details:Kom maak jou eie skildery terwyl jy op die Oppiwater Kunstefees op die oseaan al...

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com