16 Feb 2024
MSC Splendida, The Strand Theatre
R190
Please choose a show time
23h00 – 00h20
Event Details:
ONDERHEWIG AAN MSC CRUISES SE SKEDULERING, MAG HIERDIE PRODUKSIE SE AANVANGSTYD VERVROEG NA 22:30. HOU ASB www.LTickets.co.za DOP VIR ENIGE VERANDERINGS.
Geniet die wonderlike vertoning van die bekroonde Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, aanbieder en akteur, Bobby van Jaarsveld en sy talentvolle band. Maak gereed vir ‘n musikale reis gevul met ongelooflike liedjies en wonderlike musiek.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com