Select Page

 16 Feb 2024

MSC Splendida, The AFT Lounge

R150

Please choose a show time

22h00 – 23h00

Event Details:

In hierdie lekkerlag-per-minuut-produksie vol komiese lawwigheid bring die internasionaal bekroonde komese buikspreker Conrad Koch en sy beste vriend, superster-pop Chester Missing ‘n mengsel van hul beste en varsste materiaal aanboord die MSC Splendida.  Ontmoet die skreeusnaakse span wat Hilton, die boud-swaaiend volstruis, mnr Dixon, afgetrede hoërskoolonderwyser waarmee ons almal kan vereenselwig en Vladimir Poetin die vampierpop insluit.  En ‘n gehoorlid wat diep binne-in eintlik ‘n hoender is… die vere maak die keer nie die voël nie!

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com