Select Page

 16 Feb 2024

MSC Splendida, The Strand Theatre

R150

Please choose a show time

12h30 – 13h50

Event Details:

Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy kinders in die buiteland boender hom egter uit sy lekker huis in die Kaap na Huis Madeliefie. Hans se vindingryke pogings om uit die ouetehuis te ontsnap, word egter deur sy kinders en ’n drakoniese matrone in die wiele gery. Maar Hans se rebelsheid het geen keer nie. Van daggakoekies en ’n boeremafia tot ontkleedansers en protesoptrede keer die inwoners se lewens onderstebo. Eers was daar die topverkoperboek, toe die baie gewilde radiovoorlesing; nou is dit ’n skaterlag-toneelstuk oor oudword op eie terme. 

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com