Select Page

 16 Feb 2024

MSC Splendida, The Purple Jazz Bar

 R50

Please choose a show time

17H00 – 18h00

Add to Cart R50

Event Details:

Die lekkerte van die Oppiwater Kunstefees is dat ons gaste die geleentheid het om die
kunstenaars, akteurs, sangers, omroepers en bekendes te ontmoet. Dit is darem te lekker om met hierdie bekendes skouer te skuur, te gesels, `n fototjie te neem en saam te kuier. Hierdie gebeur NET by die Oppiwater Kunstefees! Ons het hierdie lekker forum geskep waar jy formeel die kunstenaars kan kom ontmoet. Elke middag 17:00 gaan jy die kunstenaars persoonlik kan kom ontmoet, en sal ingelei word deur Frans Swart met interessanthede oor die kunstenaars.

Frans Swart, Ds. Francois Gouws, Bobby van Jaarsveld, Eloise Clasen, Neels Clasen, Johan van der Merwe, Charlie Bouguenon, Johan Rademan, Arina de Witt & Chanie Jonker

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com