12 Feb 2024
MSC Splendida, The Strand Theatre
R150
Please choose a show time
23h00 – 00h15
Event Details:
ONDERHEWIG AAN MSC CRUISES SE SKEDULERING, MAG HIERDIE PRODUKSIE SE AANVANGSTYD VERVROEG NA 22:30. HOU ASB www.LTickets.co.za DOP VIR ENIGE VERANDERINGS.
Twee Suid-Afrikaanse legendes, Koos Kombuis en Valiant Swart, span kragte saam om die tiende Oppiwater Kunstefees te open met ‘n spesiale konsert! Koos gaan beslis van sy ou treffers sing, maar daar is ook ‘n paar nuwe liedjies wat hy so pas geskryf het. André le Roux du Toit is hy gedoop, maar op skool reeds het hy die bynaam Koos gekry. Valiant Swart se naam is volgens die musikant ‘n verwysing na die swart Valiant wat sy pa gery het toe hy nog kind was. Beide Koos en Valiant het in 2023 nuwe albums vrygestel. Feesgangers kan uitsien na nuwe musiek van Valiant se Rondry, fliek en die buitelewe en Koos se Nag van die honde, maar die twee kulturele ikone sal ook bekende treffers en stories van hulle onderskeie loopbane deel.
Age Restriction:
PG 13 – Ouerbegeleiding
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com