12 Feb 2024
MSC Splendida, The AFT Lounge
R100
Please choose a show time
18h30 – 19h45
Event Details:
Nicolaas Stephanus Snyman is op 28 Julie 1975 te Kaapstad gebore. Sy verhoognaam Nic Stevens is te danke aan die feit dat sy eerste CD in Engels was en in opdrag van sy platemaatskappy moes hy ‘n Engelse naam hê. Hy het egter oorgeskakel na Afrikaanse musiek en sukses behaal met treffers soos Jonkbly, Dis altyd lente en Toeter Skoeter. Hy het ook ‘n briljante huldeblykalbum vrygestel onder die titel Nic Stevens sing die musiek van Bryan Adams, en kan Oppiwaterfeesgangers die lekker vertoning geniet. Met sy lewenslustige optredes is hy immergewild onder jonk en oud.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com