15 Feb 2024
MSC Splendida, The AFT Lounge
R100
Please choose a show time
15h00 – 16h15
Event Details:
Christo & Cobus is reeds 24 jaar saam op die verhoog as ‘n duo, en word beskou as een van die mees veelsydige kunstenaars in die land. Benewens hul eie treffers soos “Trein na Margate” en “7×70” is hulle ewe gemaklik met van die gewilde nommers van ons tyd en kruis maklik oor na verskeie genres. Christo het ‘n solo-album “Three Chord Lovesongs” die lig laat sien en Cobus twee country albums “Live Laugh Love Country” en “Cowboys & Crooks”. Christo & Cobus is gereeld te sien by danse, konserte, troues, korporatiewe- en privaatfunksies en oral waar musiek ‘n lekker aand moet verseker. Kom geniet Christo en Cobus se treffers!
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com