Select Page

 15 Feb 2024

MSC Splendida, The Strand Theatre

R150

Please choose a show time

23h00 – 00h15

Event Details:

ONDERHEWIG AAN MSC CRUISES SE SKEDULERING, MAG HIERDIE PRODUKSIE SE AANVANGSTYD VERVROEG NA 22:30. HOU ASB www.LTickets.co.za DOP VIR ENIGE VERANDERINGS.

Marna, Lian en Khanyi is drie vroue wat probeer om die uitdagings van die lewe te oorleef en hul lewensdrome te verwesenlik.  Soos talle ander vroue word hulle egter gekonfronteer met geslagsgebaseerde geweld.  Dié snydende kabaret, spesiaal geksryf vir Elzabè Zietsman, oor vrouwees, drome, liefde, vriendskap, aanvaarding en ja, moord, is genomineer vir beide ’n kykNET Fiësta en die Woordfeesproduksie vir beste musiekgedrewe produksie.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com