Select Page

 15 Feb 2024

MSC Splendida, The AFT Lounge

R100

Please choose a show time

09h00 – 10h00

Event Details:

“Skryf ’n goeie storie.  Skryf goeie, geloofwaardige dialoog.  Skep geloofwaardige karakters.  Dis die essensie van ’n goeie radiodrama”, sê Johan Rademan, regisseur van vanjaar se RSG Radiodrama.  Kom kyk en luister hoe word ’n radiodrama opgeneem.  Passasiers wat die Oppiwater Kunstefees 2024 meemaak, sal die geleentheid hê om die opname by te woon en te sien presies hoe word ‘n radiodrama vir die radio opgeneem.  Johan Rademan is ‘n bekroonde dramaregisseur met ‘n ongelooflike aanvoeling vir die radiodrama waar jy net stemme het om ‘n storie te vertel.  Kom wees deel van die “ateljee” waar radiodrama opgeneem word.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com