Select Page

 15 Feb 2024

MSC Splendida, The Strand Theatre

R150

Please choose a show time

15h30 – 16h45

Event Details:

’n Familie word deur tragedie getref.  Kort voordat Hester Human, haar argitekman, André, en hul twee kinders, Manon en Emile, na Frankryk vertrek om ‘n huis in Provence te restoureer, verander hul droom van ‘n idilliese sabbatsverlof in ‘n jaar van hartseer, pyn, verlange en stilte.  ’n Tyd waarin hulle nie net die huis nie, maar ook hul gesin moet herbou.  Marita van der Vyver het haar roman vir die verhoog verwerk.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com