13 Feb 2024
MSC Splendida, The AFT Lounge
R120
Please choose a show time
22h00 – 23h15
Event Details:
In Somerset-Wes het Jak de Priester in sy studio die Hartkamerteater waar hy sy liedjies skryf en sy kreatiwiteit vlerke gee. Hy bring die Hartkamer na die Oppiwater Kunstefees toe.
Na baie jare as liedjieskrywer en storieverteller vind hy sy land, Suid-Afrika, steeds ‘n onuitputbare bron van stories. En soos goeie wyn, raak Jak de Priester al hoe beter daarin om sy eerste liefde – musiek en stories – aan die gehoor te bring. Kom luister na ‘n klomp nuwe liedjies uit sy pen soos Lientjie, Meer en Minder, Kaap is eer Hollands en vele meer!
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com