Select Page

 13 Feb 2024

MSC Splendida, The AFT Lounge

 R150

Please choose a show time

11h30 – 12h45

Event Details:

Speurder-sersant Wihan Byleveld ondersoek ‘n buitengewone juweelrooftog. Die horlosie wat gebuit is, is ‘n Rolex, maar nie net nog ‘n Rolex nie. Een van net 10 in die wëreld wat met ‘n k gespel word en wat deur ‘n berugte meestervervalser op eksklusiewe internetveilings verkoop word. Die speurder se ondersoek lei hom na Jean du Randt, die plaasseun met ‘n geheim, Louis-Louise LeBonn, die pierewaaier-fopdosser, en Leksie Pieterse, die prentjiemooi en betowerende winkelassistent by die juwelier. Wie is die skuldige of is daar ‘n ander vangplek? Hierdie is die een “whodunnit” wat jou gaan laat skater en aan die raai hou.

Andrè Lotter & Igantius van Heerden

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com