Select Page

 13 Feb 2024

MSC Splendida, The Strand Theatre

R150

Please choose a show time

15h30 – 16h45

Event Details:

Routrip is ‘n splinternuwe eenvrou-toneelstuk uit die pen van Johann Slabbert, vertolk deur Elzabé Zietsman.  Ná ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar karretjie met een tas klere en bokse vol familie-items wat sy haar lewe lank bymekaarmaak – van ’n lappieskombers tot ’n alsiende glasoog. Met niks om te verloor nie, begin haar tragikomiese reis deur die land om haar versameling uit te deel en finaal van mense afskeid te neem. Gewapen met humor, ignoreer sy die wanhoop en leef sy vreesloos, vry en, op die oog af, sorgeloos.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com