Select Page

 14 Feb 2024

MSC Splendida, The Strand Theatre

R100

Please choose a show time

13h00 – 13h40

Event Details:

allegrettoFAKtoneelfees bied aan: Tussen die lang grasse (Hoërskool Hugenote)

In ‘n tyd waar wegkruipertjie gevaar beteken en Rooies nie net ‘n kleur is nie, vind Aneke haarself in ‘n wêreld waar sprokies-opmaak beter is as die realiteit.  Louw is gebreek, Aneke probeer hom heel maak, maar die monsters wat in die verlede waak wil nie gaan slaap nie.  Ons volg ‘n klein familie se lewe tydens die Anglo-Boereoorlog.

Dillan Bach, Minante Pieterse, Marionè Muller, Ulrich Slabbert, Jolan Janse van Vuuren

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com