Select Page

 14 Feb 2024

MSC Splendida, The Strand Theatre

R150

Please choose a show time

23h00 – 00h15

Event Details:

ONDERHEWIG AAN MSC CRUISES SE SKEDULERING, MAG HIERDIE PRODUKSIE SE AANVANGSTYD VERVROEG NA 22:30. HOU ASB www.LTickets.co.za DOP VIR ENIGE VERANDERINGS.

‘n Musiekgedrewe produksie waarin Schwartz uitbrei oor sy musikale verhouding met Andrew Lloyd Webber – van die rolle geskep deur Lloyd Webber wat hy gesing het tot dié wat hy van die hand gewys het.  Schwartz vermaak met lewenslesse en insigte oor sy verhouding met die komponis. Intens en misterieus, soos die musiek wat hulle saamweef.

Andrè Schwartz & Coenraad Rall

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com