14 Feb 2024
MSC Splendida, The AFT Lounge
R120
Please choose a show time
22h00 – 23h15
Event Details:
Wat het Koos Kombuis en ‘n glas goeie rooiwyn in gemeen? Hulle word albei beter met die ouderdom! En die goeie nuus is dat Koos vanjaar hierdie volrondheid na die Oppiwater Kunstefees toe bring! Verwag jy ietsie nostalgies? Ja, want Koos sal van sy ou-bekende songs tokkel. Verwag jy iets nuuts? Ja, dit ook! Want Koos wil graag hê jy moet luister na ‘n klompie nuwe liedjies van sy nuutste album! Kom, los jou sorge by die huis, skop jou skoene uit, en geniet ‘n aand van lag, huil en… dalk ook ‘n glasie goeie wyn saam met KOOS KOMBUIS!
Age Restriction:
NO UNDER 16
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com