Select Page

 14 Feb 2024

MSC Splendida, The Strand Theatre

R150

Please choose a show time

08h30 – 10h45

Event Details:

In die opruiende klug My Vrou se Man se Vrou, draai die skreeusnaakse intrige om John Smith, ‘n taxibestuurder wat in ‘n web van chaos verstrengel raak wanneer sy twee wêrelde bots.  Want sien, John het twee vrouens… nie skelmpies nie, nee!  Hy is met albei wettiglik getroud!  Die oorspronklike stuk, Run for your Wife, hou die rekord vir die langs-lopende klug op Londen se Wes-einde en het ook rekords in Suid-Afrika laat spat.

John gebruik sy ongereelde werksure gebruik as ’n verskoning om sy dubbele lewe weg te steek.  Maar ’n ongeluk en ’n verkeerde adres veroorsaak ’n kettingreaksie en John moet bontstaan om te keer dat sy geheim op die lappe kom!  En om sake te vererger, moet hy sy nuuskierige bure, ’n vasberade joernalis en twee agterdogtige polisiemanne ontduik!

Phillru van Achterbergh, Botha Enslin, Marissa Claasen, Danielle Britz, Hugh Becker, Etienne du Plessis & Thiart Li

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com