OPPIWATER 2024 BESPREKINGS – VRIENDE/FAMILIE/KUNSTENAARS Ek wil graag ‘n kajuit bespreek vir die Oppiwater Kunstefees van 12 - 17 Februarie 2024 aanboord die MSC Splendida. Ons vaar vanaf Durban na Mosambiek. Vul die vorm aanlyn in en betaal die bedrag vir die kajuit(e). Hierdie word beskou as ‘n bindende bespreking wat nie gekanselleer kan word nie. Pryse per kajuite: Balkonkajuite: R11 000 per persoon wat deel en verpligte Covid versekering van R366 pp = R11 366pp Pryse sluit die volgende in: Verblyf in die tipe kajuit wat u bespreek het, alle etes op die MSC Splendida, Hawebelasting en toegang tot die Oppiwater Kunstefees, maar nie individuele kaartjies nie. Dit sluit nie die volgende in nie: Drankies, data, ekskursies, foto’s, telefoon, kaartjies, casino, ander etes waarvoor u apart moet betaal, kajuite vir gestremde persone of enige ander kostes wat u sou aangaan op die MSC Splendida, asook vervoer na en van die Durban Hawe. Sodra ons inbetaling ontvang het, sal ons u bevestiging van bespreking vir u aanstuur. Let Wel: U moet ‘n geldige paspoort hê vir Mosambiek. Indien u moet aansoek doen vir ‘n paspoort en of hernuwing moet doen, vul asb u ID in die passpoort spasie in. Die fooi sluit toegang tot die Oppiwater Kunstefees in, maar u moet steeds vir individuele produksies by www.LTickets.co.za bespreek teen baie lae gesubsidieerde kaartjiepryse (van R50-R190). Daar sal wel kaartjies op die MSC Splendida beskikbaar wees, maar dit word verkoop teen $15 per persoon (ongeveer R215pp). U word dus aanbeveel om u kaartjies in Suid- Afrika te bespreek sodra dit oop is by www.LTickets.co.za. Die feesprogram wor dop 2 Oktober 2023 bekend gestel.Naam en Van(Required) Tel (H): Tel (W): Selfoon Nommer(Required) Epos(Required) Passassier InligtingAantal passassiers?(Required)12Passassier 1Naam en Van(Required) Fisiese Adres(Required) Straat Naam Adreslyn 2 Stad / Dorp Provinsie Poskode ID Nommer(Required) Paspoort Nommer(Required) Ouderdom(Required) Geboortedatum(Required) Passassier 2Naam en Van(Required) Fisiese Adres(Required) Straat Naam Adreslyn 2 Stad / Dorp Provinsie Poskode ID Nommer(Required) Paspoort Nommer(Required) Ouderdom(Required) Geboortedatum(Required) KajuiteVul asseblief ‘n vorm per kajuit in indien u meer as een kajuit wil bespreek.Tipe Kajuit(Required)BalkonkajuitPersone per kajuit(Required)EenDubbel (2 Volwassenese)Covid VersekeringHierdie covid-19 versekering is verpligtend. Die bedrag is per persoon. U moet ook u kinders insluit vir die verpligte Covid-versekering.Covid-19 Versekering(Required)12Kies die aantal persone wat op die vaart gaanDonasiesSoos meeste kunstenaars en organisasies in die uitvoerende kunste, het Lefra Produksies beperkte geleenthede gehad om enige inkomste te verdien tydens die nasionale staat van inperking. Enige donasie hoe klein of groot sal waardeer word. Byvoorbaat baie dankie!Donasie Bedrag Groot TotaalTotaal Bepalings en Voorwaardes Hierdie word beskou as ‘n bindende bespreking onderhewig aan Lefra Produksies se Bepalings en Voorwaardes. As gevolg van weersomstandighede het MSC ‘n nie- terugbetalingsbeleid. Indien hierdie Oppiwater Kunstefees vir die een of ander rede nie sou plaasvind nie of verander word, sal dit net uitgestel word na ‘n volgende datum. Indien ‘n nuwe datum vir die Oppiwater Kunstefees u nie sou pas nie, kan u die bespreking omruil vir enige ander soortgelyke vaart in die Suid-Afrikaanse Seisoen. Die bespreking is onderhewig aan Covid-19 Regulasies. Ons sal ons bes probeer om u in ‘n kajuit soos versoek te plaas, maar dit kan nie gewaarborg word nie. Die bevestiging van bespreking sal aan u ge-epos word sodra die besprekingsvorm en betalingsbewys ontvang en geverivieer is. Ek aanvaar dat al die inligting hierbo korrek is en ek aanvaar ook alle bepalings en voorwaardes.(Required) Ja, ek aanvaar Δ