Op Die Eerste Een Met Pieter Se Stukkies! · LTickets
Op Die Eerste Een Met Pieter Se Stukkies! plakkaat
Ander

Op Die Eerste Een Met Pieter Se Stukkies!

Soos oudergewoonte gaan Pieter Smith sorg vir vermaak en musiek uit die heel boonste rakke

  • Vertoning Donderdag 18 Februarie 2027 om 15:00
  • PlekBar del Duomo, MSC Armonia
  • Duur75 minute
  • KaartjiesVanaf R190 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum
Kies jou kaartjies
Algemene toegang
R190

Hoogstens 20 kaartjies per bestelling. Plus R5 bespreekfooi per kaartjie.

Jou besonderhede
Ons stuur jou kaartjies na hierdie adres.

Geen rekening nodig nie. Het jy reeds een? Teken in sodat jou kaartjies ook onder My kaartjies verskyn.

Oor die produksie

Op Die Eerste Een Met Pieter Se Stukkies!

Soos oudergewoonte gaan Pieter Smith sorg vir vermaak en musiek uit die heel boonste rakke. Kom luister en sing lekker saam na musiek soos Vir jou sal ek blomme koop, Willemina van Gezina, Stukkie vd Merwe asook nuwe treffers soos Ossewa, Japie Greyling en Sakkie Ys. Natuurlik trek Pieter die FAK-treffers nader en gaan beslis nostalgie na die konsert bring met sy TV-kenwysies. Op die eerste een!

Met Pieter Smith