Rooidag: N.P. van Wyk Louw, getoonset en gesing · LTickets
Rooidag: N.P. van Wyk Louw, getoonset en gesing plakkaat
Musiek

Rooidag: N.P. van Wyk Louw, getoonset en gesing

Met Leon Gropp (sang en kitaar) en Chanie Jonker (klavier)

  • Vertoning Dinsdag 16 Februarie 2027 om 19:30
  • PlekBar del Duomo, MSC Armonia
  • Duur75 minute
  • KaartjiesVanaf R190 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum
Kies jou kaartjies
Algemene toegang
R190

Hoogstens 20 kaartjies per bestelling. Plus R5 bespreekfooi per kaartjie.

Jou besonderhede
Ons stuur jou kaartjies na hierdie adres.

Geen rekening nodig nie. Het jy reeds een? Teken in sodat jou kaartjies ook onder My kaartjies verskyn.

Oor die produksie

Rooidag: N.P. van Wyk Louw, getoonset en gesing

Ervaar die bekroonde musiekproduksie wat in 2018 by die US Woordfees as Beste Musiekgedrewe Produksie bekroon is. Leon Gropp bring die krag van N.P. van Wyk Louw se woorde tot lewe met oorspronklike musiek wat jou siel sal roer. ’n Magiese versmelting van poësie en klank. N.P. van Wyk Louw het gesê dit is die taak van die kunstenaar om die blinde drif en verlange van sy groep deur sy hele wese in te neem, om alles wat nog vaag of bloot intellektueel is in sy eie hart gestalte te gee en om dit dan eenvoudig in skoonheid weer te gee.

Moenie hierdie unieke musiekervaring misloop nie.