The Traveling Wilburys – A Tribute to the Ultimate Supergroup
Met Fatman, Pieter Smith, Leon Gropp, Christiaan Baartman, Johnny Late
- Vertoning Maandag 15 Februarie 2027 om 08:30
- PlekTeatro La Fenice, MSC Armonia
- Duur90 minute
- KaartjiesVanaf R250 + R5 bespreekfooi per kaartjie
Deel van Oppiwater Kunstefees 2027 — sien die volle feesprogram.
Bespreek
Kry jou kaartjies
Oor die produksie
The Traveling Wilburys – A Tribute to the Ultimate Supergroup
The Traveling Wilburys – A Tribute bring van Suid-Afrika se mees geliefde musiektalent bymekaar om hulde te bring aan een van rock se grootste supergroepe. Fatman as Roy Orbison, Pieter Smith as Tom Petty, Leon Gropp as George Harrison, Christiaan Baartman as Jeff Lynne en Johnny Late as Bob Dylan neem gehore op ’n musikale reis met die Traveling Wilburys se grootste treffers, saam met ikoniese liedjies uit elke lid se legendariese sololoopbaan.
Dit beloof ’n onvergeetlike aand vol tydlose musiek, energieke optredes, herkenbare stemme en die besondere kameraadskap wat die Wilburys so geliefd gemaak het. Van groot rocktreffers tot geliefde sololiedjies – hierdie vertoning vier die musiek, die legendes en die unieke gees van The Traveling Wilburys.