Komedie
Groet die Grotman 2
Met Phillru van Achterbergh
- Datum22 November 2026
- PlekFairtree Atterburyteater
- Duur120 minute
- PrysKaartjies by SeatMe
Bespreek
22 November 2026
Fairtree Atterburyteater
Kaartjies by SeatMe
- Sondag 22 November 2026 om 15:00
Bespreek by SeatMe
Jy word na seatme.co.za geneem.
Oor die produksie
Groet die Grotman 2
GROET DIE GROTMAN hou steeds die rekord vir die langslopende Afrikaanse produksie in Suid-Afrika – meer as 1 000 shows. Phillru van Achterbergh (Binnelanders, Van Kose) is die nuwe Grotman. Dis vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud. Die kinders is tieners! En die verskille tussen Mans en Vrouens bestaan steeds, want Mans is van Mars en Vrouens van Venus!