Op die planke

Produksies

Blaai deur ons komende vertonings — komedie, drama, musiek en meer, op verhoë regoor Suid-Afrika. Kies 'n kategorie of bespreek dadelik.

Magda en haar Erhard: how “Louw” can you go? plakkaat Komedie

Magda en haar Erhard: how “Louw” can you go?

Met Desirè Gardner, Hannes van Wyk

11 Oktober 2026 · 15:00
Theatre of Marcellus, Emperors Palace, Kempton Park
R160 vanaf Bespreek
Het van Verlangekraal plakkaat Teater

Het van Verlangekraal

Met Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Nico Loubser, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein

8 November 2026 · 14:00
Etienne Rousseau Theatre, Sasolburg
R250 vanaf Bespreek
Magda en haar Erhard: how “Louw” can you go? plakkaat Komedie

Magda en haar Erhard: how “Louw” can you go?

Met Desirè Gardner, Hannes van Wyk

29 November 2026 · 15:00
Theatre of Marcellus, Emperors Palace, Kempton Park
R210 vanaf Bespreek
Kersfees Skouspel / Christmas Spectacular plakkaat Musiek

Kersfees Skouspel / Christmas Spectacular

Met Bobby van Jaarsveld, Cheree, Danie Niehaus, Joseph Clark, Germandt Geldenhuys, Granville Michaels, Leah, Magdaleen Minnaar, Mari Bosman, Ruhan du Toit, Stephanie Baartman, Veramarie Willemse, Wynand Strydom

13 Desember 2026 · 15:00
Centre Court, Emperors Palace, Kempton Park
R175 vanaf Bespreek
Oppiwater Kunstefees 2027 plakkaat Fees

Oppiwater Kunstefees 2027

Die dertiende Oppiwater Kunstefees word van 14 tot 19 Februarie 2027 aanboord die MSC Armonia aangebied. Met meer as 30 top Afrikaanse teaterproduksies op ons kunsskippie.

14 – 19 Februarie 2027
MSC Armonia, Durban | Mosambiek
Vaart vanaf R11 135 p.p.* Bespreek
My Boetie se Sussie se Ou plakkaat Komedie

My Boetie se Sussie se Ou

Met Phillru van Achterbergh en Botha Enslin, asook Marissa Claasen, Danielle Britz, Stefan Lötter, Nikita Meyer en Botha Enslin as Dêda

30 Oktober – 1 November 2026
AfriForumteater
Kaartjies by TIXSA Bespreek
Het van Verlangekraal plakkaat Teater

Het van Verlangekraal

Met Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Botha Enslin, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein

11 – 14 November 2026
Roodepoort Theatre, Roodepoort
Kaartjies by Webtickets Bespreek
Groet die Grotman 2 plakkaat Komedie

Groet die Grotman 2

Met Phillru van Achterbergh

22 November 2026
Fairtree Atterburyteater
Kaartjies by SeatMe Bespreek
Reünie plakkaat Teater

Reünie

Met Frank Opperman

28 – 29 November 2026
Drama, SA State Theatre
Kaartjies by Webtickets Bespreek
Het van Verlangekraal plakkaat Teater

Het van Verlangekraal

Met Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Botha Enslin, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein

5 – 7 Maart 2027
Drama, SA State Theatre
Kaartjies by Webtickets Bespreek

Moenie 'n vertoning misloop nie

Sluit aan by die Lefra VIP Teaterklub en bespaar op kaartjies, kry van die beste sitplekke en 12+ vertonings per jaar.