Lefra Produksies · LTickets

Lefra Vermaak Suid-Afrika

Van komedie tot drama tot musiek — ons bring onvergeetlike verhoogervarings na teaters regoor die land. Koop jou kaartjies en wees deel van die storie.

25+jaar op die planke
200+produksies aangebied
9provinsies bereik

Uitgelig

Volgende vertonings

Die produksies waaroor almal praat — bespreek vroeg, plekke raak vinnig vol.

Wen 'n Kajuit vir Oppiwater Kunstefees 2027 plakkaat Ander

Wen 'n Kajuit vir Oppiwater Kunstefees 2027

Neem deel aan ons Tombola-kompetisie en staan 'n kans om 'n kajuit vir twee persone ter waarde van ongeveer R25,000.00 te wen op die Oppiwater Kunstefees vanaf 14 tot 19 Februarie 2027 (van Durban na Mosambiek en terug) aanboord die mooie MSC Armonia!

14 Januarie 2027 · 09:00
MSC Armonia, MSC Armonia
R250 vanaf Bespreek
Oppiwater Kunstefees 2027 plakkaat Fees

Oppiwater Kunstefees 2027

Die dertiende Oppiwater Kunstefees word van 14 tot 19 Februarie 2027 aanboord die MSC Armonia aangebied. Met meer as 30 top Afrikaanse teaterproduksies op ons kunsskippie.

14 – 19 Februarie 2027
MSC Armonia, Durban | Mosambiek
Vaart vanaf R11 135 p.p.* Bespreek

Op die planke

Komende produksies

Sien almal
Magda en haar Erhard: how “Louw” can you go? plakkaat Komedie

Magda en haar Erhard: how “Louw” can you go?

Met Desirè Gardner, Hannes van Wyk

11 Oktober 2026 · 15:00
Theatre of Marcellus, Emperors Palace, Kempton Park
R160 vanaf Bespreek
Het van Verlangekraal plakkaat Teater

Het van Verlangekraal

Met Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Nico Loubser, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein

8 November 2026 · 14:00
Etienne Rousseau Theatre, Sasolburg
R250 vanaf Bespreek
Magda en haar Erhard: how “Louw” can you go? plakkaat Komedie

Magda en haar Erhard: how “Louw” can you go?

Met Desirè Gardner, Hannes van Wyk

29 November 2026 · 15:00
Theatre of Marcellus, Emperors Palace, Kempton Park
R210 vanaf Bespreek
Kersfees Skouspel / Christmas Spectacular plakkaat Musiek

Kersfees Skouspel / Christmas Spectacular

Met Bobby van Jaarsveld, Cheree, Danie Niehaus, Joseph Clark, Germandt Geldenhuys, Granville Michaels, Leah, Magdaleen Minnaar, Mari Bosman, Ruhan du Toit, Stephanie Baartman, Veramarie Willemse, Wynand Strydom

13 Desember 2026 · 15:00
Centre Court, Emperors Palace, Kempton Park
R175 vanaf Bespreek
Wen 'n Kajuit vir Oppiwater Kunstefees 2027 plakkaat Ander

Wen 'n Kajuit vir Oppiwater Kunstefees 2027

Neem deel aan ons Tombola-kompetisie en staan 'n kans om 'n kajuit vir twee persone ter waarde van ongeveer R25,000.00 te wen op die Oppiwater Kunstefees vanaf 14 tot 19 Februarie 2027 (van Durban na Mosambiek en terug) aanboord die mooie MSC Armonia!

14 Januarie 2027 · 09:00
MSC Armonia, MSC Armonia
R250 vanaf Bespreek
Oppiwater Kunstefees 2027 plakkaat Fees

Oppiwater Kunstefees 2027

Die dertiende Oppiwater Kunstefees word van 14 tot 19 Februarie 2027 aanboord die MSC Armonia aangebied. Met meer as 30 top Afrikaanse teaterproduksies op ons kunsskippie.

14 – 19 Februarie 2027
MSC Armonia, Durban | Mosambiek
Vaart vanaf R11 135 p.p.* Bespreek

Lidmaatskap

Lefra VIP Teaterklub

Behoort aan die klub wat u eerste in die ry sit vir die beste Afrikaanse teater — u bespaar heelwat op kaartjies, kry van die beste sitplekke, en u kaartjies kom outomaties na u toe.

Bespaar op kaartjies

U bespaar heelwat op teaterkaartjies — 12+ vertonings elke jaar.

Van die beste sitplekke

U ontvang van die beste sitplekke, plus 'n sjerrie of wyntjie gratis in die foyer.

Geen moeite nie

U kaartjies kom outomaties na u toe, lank voor die tyd — geen besprekings nodig nie.

LTickets

Verkoop enige geleentheid maklik

Bied jy 'n vertoning, fees of geleentheid aan? Verkoop jou kaartjies veilig en eenvoudig deur LTickets — ons platform, jou gehoor.

Kontak ons

Jou kaartjies, altyd byderhand

Jou kaartjies kom per e-pos, met 'n skakel na jou QR-kaartjies wat altyd aanlyn beskikbaar is. Teken in om al jou besprekings te sien, of laat ons dit weer na jou e-pos stuur.