Wen 'n Kajuit vir Oppiwater Kunstefees 2027 plakkaat
Ander

Wen 'n Kajuit vir Oppiwater Kunstefees 2027

Neem deel aan ons Tombola-kompetisie en staan 'n kans om 'n kajuit vir twee persone ter waarde van ongeveer R25,000.00 te wen op die Oppiwater Kunstefees vanaf 14 tot 19 Februarie 2027 (van Durban na Mosambiek en terug) aanboord die mooie MSC Armonia!

  • Vertoning Donderdag 14 Januarie 2027 om 09:00
  • PlekMSC Armonia, MSC Armonia
  • KaartjiesVanaf R250 + R5 bespreekfooi per kaartjie

Bespreek

Kry jou kaartjies

Kies 'n datum
Kies jou kaartjies
Algemene toegang
R250

Hoogstens 20 kaartjies per bestelling. Plus R5 bespreekfooi per kaartjie.

Jou besonderhede
Ons stuur jou kaartjies na hierdie adres.

Geen rekening nodig nie. Het jy reeds een? Teken in sodat jou kaartjies ook onder My kaartjies verskyn.

Oor die produksie

Wen 'n Kajuit vir Oppiwater Kunstefees 2027

Neem deel aan ons Tombola-kompetisie en staan 'n kans om 'n kajuit vir twee persone ter waarde van ongeveer R25,000.00 te wen op die Oppiwater Kunstefees vanaf 14 tot 19 Februarie 2027 (van Durban na Mosambiek en terug) aanboord die mooie MSC Armonia! Tombola-kaartjies kos slegs R250 per kaartjie en jy kan soveel kaartjies koop as wat jy wil. Hoe meer kaartjies jy natuurlik in jou hand het, hoe beter jou kanse! Vat 'n kans! Wie weet? Miskien is jy die WENNER!!!

Sluitingsdatum is 14 Januarie 2027. Bepalings en Voorwaardes geld!

Die prys sluit in:
Kajuit vir 2 persone wat deel – sluit slegs kajuit en etes op skip in.
• Kajuit vir 2 persone
• Alle etes
• Alle kaartjies na produksies wat u wil sien
• BBP-skemerkelkfunksie en ontmoeting met kunstenaars vir fotos ens.

Prys sluit die volgende uit:
• Vervoer na/van die hawe
• Enige ekstra akkommodasie wat nie op die skip is nie, bv. oorslaap aand voor die tyd
• Enige drankies, fooitjies, data wat op skip plaasvind
• Paspoort kostes
• Eekskursies op land, ens.