Verskuns / Verse in my Inboks
Lefra Produksies bied twee opwindende poësieproduksies vir skole se Matrieks om te help met hul voorgeskrewe gedigte. Verskuns word aangbied vir Matrieks – Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) en Verse in my Inboks – Afrikaans Huistaal.
- Vertoning Dinsdag 3 November 2026 om 19:00
- PlekKen Gampu-teater, Springs
- Duur75 minute
- KaartjiesVanaf R150 + R5 bespreekfooi per kaartjie
Bespreek
Kry jou kaartjies
Oor die produksie
Verskuns / Verse in my Inboks
Lefra Produksies bied twee opwindende poësieproduksies vir skole se Matrieks om te help met hul voorgeskrewe gedigte. Verskuns word aangbied vir Matrieks – Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) en Verse in my Inboks – Afrikaans Huistaal. Poesie is 'n wonderlike manier om gevoelens, gedagtes en idees uit te druk. Met net 'n paar woorde kan 'n digter 'n mens laat lag, huil of diep nadink. Poesie laat ons die wêreld op 'n ander manier sien en help ons om ons eie emosies beter te verstaan. Dit is die wonder van poesie: min woorde kan baie beteken. In Verskuns neem Phillru van Achterbergh ons op 'n wonderlike reis van die mooiste gedigte in Afrikaans met voordrag, musiek, sang, toonsettings, gedramatiseerde prosa en selfs bietjie kletsrym!
- Met
- Phillru van Achterbergh