Select Page

22 – 27 Maart 2025

MSC Musica

Please choose a show time

Event Details:

Lefra Produksies en RSG se baie gewilde Oppiwater Kunstefees word volgende jaar vir die elfde keer aangebied van 22-27 Maart 2025.  Ons hou kunstefees aanboord die mooie MSC Musica van Kaapstad en vaar vanaf Kaapstad tot in Namibië  en dan weer terug Kaapstad toe.

U kan ook MSC Cruises direk skakel by 011 844 6073. Ons beveel egter ons gaste aan om sommer direk aanlyn op bogenoemde skakel te bespreek, want die inbelsentrum is nogal besig.  Die aanlyn besprekings is baie maklik en moeitevry.

Die Oppiwater Feesprogram sal op 1 Oktober 2024 bekend gemaak word. Daarna kan u die Feeskaartjies bespreek by www.LTickets.co.za

LW: Die Oppiwater Fooi sluit geen individuele produksies se kaartjies in nie, maar u kry die Oppiwater Feeskaartjies teen goedkoper gesubsidieerde pryse (van R50-R190). Ons sal wel ‘n kaartjieskantoor op die MSC Musica hê, maar dan gaan u in Dollars moet betaal ($15per kaartjie = R300per kaartjie). Ons feesgangers word aanbeveel om u kaartjies in SA te bespreek met Rande.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com