Select Page

 03 August 2024

 Mannah Executive Guest Lodge

 R950

Please choose a show time

09:00 – 13:00

Add to Cart

Event Details:

With Hannelie Swart

Kom maak jou eie skildery saam met Hannelie Swart in hierdie eiesoortige kunsmeestersklas, met ‘n lekker glasie wyn in die hand! Hannelie, wat ‘n Meestersgraad in die Visuele Kunste het, sê dat Skilder en Wyn ‘n unieke ervaring is. “Hierdie is nie ‘n kunsklas nie, maar eerder die ontdekking van die self. Ek gee nie vir julle ‘n prentjie en dit moet oor geteken word nie. Ek glo vas aan die helende aspek van kuns, en as jy jouself wil bederf met tyd en kreatiwiteit moet jy Skilder en Wyn kom bywoon. Omdat julle deur die interaksie met verf jouself tyd gee vir self-kennis, self-verryking, en in aanraking met jou onderbewuste kom. Daar kom ’n bewustheid van wie jy eintilik is.” Hannelie sê dat die proses is baie belangriker as die eindproduk. “Ek begin eers met ‘n oefening om die kreatiwiteit aan te skakel en dan sal daar riglyne wees oor ‘n tema wat ons gaan skilder. Ons werk heeltemal outomaties wat beteken ek gebruik tegnieke en ons mors lekker met verf, waar ons van uit die onderbewuste merke op die doek maak met ink en verf en vandaar oorgaan na die tema.”

Sy sê dat elkeen se kunswerk uniek is. “Ons eksperimenteer lekker met die ink en verf, gesels heerlik en natuurlik is daar ’n glasie wyn vir die wat dit wil geniet in ‘n ontspanne en rustig atmosfeer.” Alle kunsmateriaal sal verskaf word. Hannelie sê ook dat mense wat Skilder en Wyn wil bywoon geen kunsopleiding of kunstalent nodig het nie. “Elke mense het ’n regterbrein en elke mens is kreatief.”

Come and make your own painting with Hannelie Swart in this unique art master class, with a nice glass of wine in hand! Hannelie, who has a Master’s degree in Visual Arts, says that Skilder en Wyn is a unique experience. “This is not an art class, but rather the discovery of the self. I am not giving you a picture and it must be drawn over. I firmly believe in the healing aspect of art, and if you want to pamper yourself with time and creativity you should come and attend Skilder en Wyn. Because by interacting with paint you give yourself time for self-acknowledgement, self-enrichment, and get in touch with your subconscious. There comes an awareness of who you really are.” Hannelie says that the process is much more important than the end product. “I first start with an exercise to activate the creativity and then there will be guidelines about a theme that we will paint. We work completely automatically which means I use techniques and we mess around with paint, where we make from the subconscious marks on the canvas with ink and paint, and from there move on to the theme.”

She says that everyone’s artwork is unique. “We have fun experimenting with the ink and paint, have a great chat and of course there is a glass of wine for those who want to enjoy it in a relaxed and peaceful atmosphere.” All art materials will be provided. Hannelie also says that people who want to attend Skilder en Wyn do not need any art training or artistic talent. “Everyone has a right brain and everyone is creative.”

Sluit alle kunsmateriaal, verversings en ‘n ligte middagete in

09:00: Aanvangstyd
11:00: Verversingsbreek
13:00: Middagete

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com