Select Page

 28 September 2024

Graceland Arena, Graceland Hotel Casino and Country Club, Secunda

 R160

Please choose a show time

10:00 – 11:30

Add to Cart

Event Details:

“LIEWE HEKSIE VLIEG SECUNDA TOE!
Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar (ja, 42!), kruip geslag ná geslag diep in kinderharte. Sy sukkel soms met lang woorde, maar gelukkig is Blommie die Kabouter en haar geliefde Mattewis die kat altyd naby om te help. Die jongspan kan nader skuif, want Liewe Heksie en haar kaboutermaats kuier by die Graceland Hotel Casino and Country Club, op Saterdag 28 September om 10:00. Voor pouse word Liewe Heksie en Botterblom opgevoer. Botterblom is Blommeland se koei wat vir die hele Blommeland melk verskaf. Maar Botterblom is kwaad. Karring, Blommeland se melkkabouter, laat niemand by Botterblom toe nie en Botterblom raak baie eensaam. Dan begin die poppe (of is dit nou koeie?) dans. Na pouse is dit dan Liewe Heksie en die Tuindwergie, waar ons Casper die tuindwerg ontmoet. Toe Casper die tuindwerg op ’n dag wakker word in Liewe Heksie se tuin, is daar drama van begin tot einde. Want wie is dit agter daardie boom? Kan dit ’n stoute Gifappeltjie wees?

LIEWE HEKSIE IS FLYING TO SECUNDA!
Verna Vels’ beloved Liewe Heksie, who by the way has a birthday on April 42 (yes, 42!), creeps deep into children’s hearts generation after generation. She sometimes struggles with long words, but luckily Blommie the Gnome and her beloved Mattewis the cat are always close by to help. Liewe Heksie and her goblin friends will visit the Graceland Hotel Casino and Country Club, on Saturday, 28 September at 10:00 to entertain our younger (and older!) audiences. Before intermission, Liewe Heksie en Botterblom are performed. Botterblom is Blommeland’s cow that provides milk for all of Blommeland, but she is very angry. Karring, Blommeland’s milk gnome, does not allow anyone to visit her, and Botterblom becomes very lonely. After the break it’s time for Liewe Heksie en die Tuindwergie, where we meet Casper the garden gnome. When Casper wakes up in Liewe Heksie’s garden one morning, there is drama from start to finish. Because who is it behind that tree? Could it be a naughty Gifappeltjie?”

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com