Select Page

 25 March 2025

 MSC Musica, Teatro La Scala

 R90

Please choose a show time

13:00 – 14:30

Event Details:

FAK ALLEGRETO TIENERTONEELFEES Nasionale Wenproduksie
Hoërskool Hugenote
deur Kobus van der Schyff-Smal
Regie: Kobus en Wayne van der Schyff-Smal
Hulp Regisseur: Andrê Pretorius

Sestien jaar gelede. Twaalf pap babatjies, een verpleegster en ‘n halwe ‘music theatre major’. Sy het ons almal gered toe dit gebeur het. Ons was dankbaar ons kon oorleef onder in ‘n teaterkelder. Tannie Es is ons almal se mamma maar Isak se regte een. Ons is nou twee jaar hier waar die son nie skyn nie. Volgende bestemming, sterre…

Age Restriction:

PG 13 (Ouerbegeleiding)

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com