Select Page

 26 March 2025

 MSC Musica, Teatro La Scala

 R190

Please choose a show time

17:00 – 18:30

Event Details:

met André Schwartz
Teks: André Schwartz en Robert Kruger
Regisseur: Saartjie Botha
Musiekregisseur: Antoni Schonken

Wanneer Jaco se sonde van so ’n aard is dat hy te skuldig voel om met God te praat, vind hy sy sielsgenoot en klankbord in Elvis, wat van kleins af sy toevlug was. Deur Elvis se lewe ontdek hy ál hoe meer raakpunte tussen hulle twee. Elvis was by hom toe die seerste ding gebeur het, maar het niks gedoen nie en net gestaan en kyk en gesing. Bring roem kwytskelding? Hoe vind jy vergifnis? Is daar werklik ’n hierna­maals? Die teks van Merry Krismis, Elvis word gebind deur Elvis se bekendste liedjies, maar ook skeppings uit André se pen.

Age Restriction:

Geen onder 13’s

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com