23 November 2024
Centurion Theatre
R160
Please choose a show time
12:30 – 14:00
Event Details:
Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar (ja, 42!), kruip geslag ná geslag diep in kinderharte. Sy sukkel soms met lang woorde, maar gelukkig is Blommie die Kabouter en haar geliefde Mattewis die kat altyd naby om te help. Die jongspan kan nader skuif, want Liewe Heksie en haar kaboutermaats kuier by die Centurion Teater, op Saterdag 23 November om 12:30. Voor pouse word Liewe Heksie en Botterblom opgevoer. Botterblom is Blommeland se koei wat vir die hele Blommeland melk verskaf. Maar Botterblom is kwaad. Karring, Blommeland se melkkabouter, laat niemand by Botterblom toe nie en Botterblom raak baie eensaam. Dan begin die poppe (of is dit nou koeie?) dans. Na pouse is dit dan Liewe Heksie en die Tuindwergie, waar ons Casper die tuindwerg ontmoet. Toe Casper die tuindwerg op ’n dag wakker word in Liewe Heksie se tuin, is daar drama van begin tot einde. Want wie is dit agter daardie boom? Kan dit ’n stoute Gifappeltjie wees?
Verna Vels’ beloved Liewe Heksie, who by the way has a birthday on April 42 (yes, 42!), creeps deep into children’s hearts generation after generation. She sometimes struggles with long words, but luckily Blommie the Gnome and her beloved Mattewis the cat are always close by to help. Liewe Heksie and her goblin friends will visit the Centurion Theatre, on Saturday, 23 November at 10:00 to entertain our younger (and older!) audiences. Before intermission, Liewe Heksie en Botterblom are performed. Botterblom is Blommeland’s cow that provides milk for all of Blommeland, but she is very angry. Karring, Blommeland’s milk gnome, does not allow anyone to visit her, and Botterblom becomes very lonely. After the break it’s time for Liewe Heksie en die Tuindwergie, where we meet Casper the garden gnome. When Casper wakes up in Liewe Heksie’s garden one morning, there is drama from start to finish. Because who is it behind that tree? Could it be a naughty Gifappeltjie?”
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com