24 March 2025
MSC Musica, Crystal Lounge
R150
Please choose a show time
15:00 – 16:15
Event Details:
Na groot sukses landswyd met dié produksie en topverkoper by Oppiwater 2023 is Rocco terug met sy interpretasie van musiek van die boeremusieklegendes soos Jim Muller, Mynie Reyes, Hansie Roodt, Nico Carstens, Japie Laubser en vele meer. Met nie net een, maar twee kitare, Hansie Roodt Jr en Kris Valery, speel hulle Kalfiewals en Ou Waenhuis soos jy hom ken! Of dalk nie! Kaartjies gaan vlieg, moenie hierdie een mis nie. Terug op publieke aanvraag.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com