22 – 26 March 2025
MSC Musica, BBP-Area (Dek 15)
R650
Please choose a show time
08:00 – 23:00
Event Details:
BESPREEK JOU VIP-PLEKKIE
Al ons gaste is Baie Belangrike Persone (BBP’s), maar ons het ‘n ekstra bederfie vanjaar ingebring met die skepping van ‘n spesiale VIP-area op Dek 15. Slegs BBP-persone wat hiervoor bespreek het, sal toegang tot die area hê. Die kostes is R650 per persoon en gee jou die volgende voordeel:
• Private toegang tot die VIP-area op Dek 15 vir die volle Fees (6 dae)
• Die VIP-area sal beskikbaar en oop wees van 08:00-23:00
• Heerlike gemaklike stoele
• Eksklusiewe kelners wat u met drankies gaan bedien (LW: Nie etes nie!)
•Jou eie private VIP-area vir die Dekpartytjie op Maandag, 24 Maart 2025..
Bespreek nou HIER en geniet Oppiwater nog MEER!
Kom kry JOU kuns Oppiwater!
Bepalings en voorwaardes geld.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com