19 September 2025
Umuzi Teater, Lake Umuzi
From R270 – R290
Please choose a show time
19:00 – 20:30
Event Details:
André Schwartz, Arina de Witt, Louis Loock, Stephanie Baartman, Luke van der Merwe, Chanie Jonker, Rixi Roman, Theuns Botha
Teen die einde van September 2024 was dit 25 jaar sedert die legendariese stem van Gé Korsten, Suid-Afrika se eerste ware superster, vir altyd stil geword het. Sy lewe, loopbaan en fenomenale talent word met hierdie huldeblyk-produksie gevier. Oudiovisuele argiefmateriaal word teen ’n skerm geprojekteer om die gehoor ’n oorsig oor sy werk te gee, asook insigte in Gé Korsten as kunstenaar, mens en pa te bied. Sy musikale nalatenskap word op ’n vars wyse deur vier van die land se voorste kunstenaars geïnterpreteer. ’n Vol orkes, onder leiding van musiekregisseur Chanie Jonker begelei die viermanskap
Verwelkomingsdrankie ingesluit
Kleredrag: Formeel
Age Restriction:
None
Organiser:
LAKE UMUZI (Alma Swart)
083 657 5411
alma@lakeumuzi.co.za