Select Page

 26 September 2025

 Umuzi Teater, Lake Umuzi

 From R90 – R120

Please choose a show time

15:00 – 15:50

Event Details:

Melt Sieberhagen hou van gesels. Hy hou van snaakse dinge. En hy hou baie van gesels oor al die snaakse dinge in die lewe.

Hy is ‘n akteur, hy skryf, hy doen stemwerk en hy wen selfs nou en dan geld vir liefdadigheid – of dit nou op Noot vir Noot of Wie Word ‘n Miljoener? 

Maar sy grootste liefde is komedie. Stand-up saam met ander, eenmanvertonings op sy eie, of deel van ‘n improvisasie-komedie soos Proesstraat – Melt is altyd reg met ‘n kwinkslag en ‘n snaakse storie.

Maak jou reg vir hardop lag oor die vreemde dinge wat mense doen, skelm te giggel vir die akkurate lewensobservasies en dalk selfs bietjie te bloos vir komedie wat altyd skerp, skreeusnaaks en selfs effe stout is (sonder om vulgêr te raak, natuurlik – sy ma is immers op Facebook)

Age Restriction:

None

Organiser:

LAKE UMUZI (Alma Swart)

083 657 5411
alma@lakeumuzi.co.za