Select Page

 19 – 27 September 2025

 Lake Umuzi, Secunda

VLERKSLEEP

VLERKSLEEP

Umuzi Teater, Lake Umuzi
24 September
15:00

Event Details:

Die Umuzi Kunstefees vind van 19 tot 27 September 2025 by die Lake Umuzi-kompleks in Secunda in Mpumalanga plaas. Benewens bogenoemde verhoogproduksies, word daar ook voorsiening gemaak vir woordkuns en musiek, kabaret, ligte komedie, boekgesprekke en die visuele kunste.

Daar is nege eetplekke en volop verblyf by Lake Umuzi, insluitend twee hotelle, ‘n lodge en ‘n woonwapark. Daarbenewens is daar talle gastehuise in die omgewing.

Vir die volledige program en verblyfopsies, besoek die Lake Umuzi-webwerf.

Kaartjies is te koop by LTickets.co.za

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com