Select Page

 23 August 2025

 La Perna Teatro

 From R275 – R325

Please choose a show time

Event Details:

Dit is vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud … of is hulle? Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings. Grotman het sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, eposse, iPhones, Facebook, Twitter en aanlynkonserte. Die verskille tussen mans en vrouens is steeds daar, want mans is steeds van Mars en vrouens van Venus. In Groet die Grotman 2 word die verskille tussen mans en vrouens op komiese wyse uitgebeeld deur Grotman Phillru van Achterbergh. Frans Swart het die teks geskryf en hanteer ook die regie. Daar is ‘n ouerbegeleiding van 16 (PG16). Groet die Grotman 2 word met die trotse ondersteuning van Hollywood Costumes, Van Loveren Wyne, Britz Couriers and Removals, RSG en Lift aangebied.

Age Restriction:

Ouerbegeleiding 16

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com