19 – 27 September 2025
Lake Umuzi, Secunda
R1500
Please choose a show time
19 – 27 September 2025
Event Details:
Die Umuzi Kunstefees is ’n viering soos geen ander op die hoëveld nie en kunste-aanhangers kan hulle feesvere regskud vir ’n week van komedie, drama, musiek en kuns vanaf 19 tot 27 September 2025. Feesfanatici kan tien produksies kies uit die totale aanbod van 19 teen die ongelooflike prys van R1,500.00 per persoon! Na u die betaling gemaak het, sal u ’n e-pos ontvang. Laai een kaartjie af en klik op die skakel daarin, waar u die produksies van u keuse sal kan aandui. Die produksiekaartjies sal dan binne 48 uur hierna per e-pos aan u gestuur word.
Age Restriction:
None
Organiser:
LAKE UMUZI (Alma Swart)
083 657 5411
alma@lakeumuzi.co.za