Select Page

 05 Oktober 2025

 Theatre of Marcellus, Emperors Palace

 From R150 – R265

Please choose a show time

15:00 – 16:15

Event Details:

n Komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om ‘n klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge die hoof te bied – as ‘n drag queen. Wynand Kotze, Vanrhynsdorp se voormalige hoofseun, is nou die fopdosser Tollie Parton. Hoe gebeur so-iets? En die grootste vraag van almal: Hoekom bly mense dink sy is Casper de Vries met (groter) pramme? Van hoofseun na hoofmeisie. Hier kom vet pret. ‘Skuus. Mens mag nie meer “vet” sê nie. Die pret het ‘n growwe beenstruktuur

Age Restriction:

Geen onder 18

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com