Select Page

 10 April 2026

 MSC Opera, Byblos Discoteca

 From R100

Please choose a show time

17:00 – 18:00

Add to Cart R174.82

Event Details:

Met: Frans Swart, Sue Diepeveen, Ignatius van Heerden, Penny Wolhuter, Ryan Rossouw, Fatman, Rocco de Villiers, Hannelie Swart, Anmari van Achterbergh, Regardt Laubscher, Andrè, die Skreeusnaakse Hipnotiseur en Die geselskap van Het van Verlangekraal

Die lekkerte van die Oppiwater Kunstefees is dat ons gaste die geleentheid het om die kunstenaars, akteurs, sangers, omroepers en bekendes te ontmoet. Dit is darem te lekker om met hierdie bekendes skouer te skuur, te gesels, `n fototjie te neem en saam te kuier. Hierdie gebeur NET by die Oppiwater Kunstefees! Ons het hierdie lekker forum geskep waar jy formeel die kunstenaars kan kom ontmoet. Elke middag 17:00 gaan jy die kunstenaars persoonlik kan kom ontmoet, en sal ingelei word deur Frans Swart met interessanthede oor die kunstenaars

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com