10 April 2026
MSC Opera, Piazza di Spagna
From R150
Please choose a show time
19:30 – 20:45
Event Details:
Met: Wynand Strydom, Cheree
Na 20 jaar saam, is Wynand & Chereé een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse sangpare. Met hul unieke harmonieë, sterk verhoogaanbieding en sielsvolle musiek, het hulle al harte regoor die land verower. Beide het suksesvolle solo-loopbane, maar dit is hul samewerking as ’n duet wat ware “magic” skep. Hul musiek, wat wissel van romantiese ballades tot energieke country-treffers, vertel stories van liefde, hoop en die lewe. Wynand & Chereé bring warmte, opregtheid en egtheid na Oppiwater!
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com