Select Page

 11 April 2026

 MSC Opera, Byblos Discoteca

 From R120

Please choose a show time

11:00 – 12:30

Add to Cart R209.80

Event Details:

Met: Eloise Cupido

Eloise Cupido is die aanbieder van die gewilde program, Intussen, op RSG. Haar Tameletjie het sommer baie vinnig gewild geword en luisteraars kan nie wag om aan Tameletjie deel te neem nie. Nou speel ons Tameletjie op ons Kunsskippie met hierdie gewilde vasvraeprogram. Kom toets jou kennis, maar kom ook vir die pret en lekker lag. Moontlik stap jy nog weg met ‘n prys of twee! Daar wag ook ‘n verrassing vir jou … Eloise gaan haar sangtalent ten toon stel.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com