12 April 2026
MSC Opera, Piazza di Spagna
From R120
Please choose a show time
10:00 – 11:30
Event Details:
Met: Johan Rademan
“Skryf ’n goeie storie. Skryf goeie, geloofwaardige dialoog. Skep geloofwaardige karakters. Dis die essensie van ’n goeie radiodrama”, sê Johan Rademan, regisseur van vanjaar se RSG Radiodrama. Kom kyk en luister hoe word ’n radiodrama opgeneem. Passasiers wat die Oppiwater Kunstefees 2023 meemaak, sal die geleentheid hê om die opname by te woon en te sien presies hoe word ‘n radiodrama vir die radio opgeneem. Johan Rademan is ‘n bekroonde dramaregisseur met ‘n ongelooflike aanvoeling vir die radiodrama waar jy net stemme het om ‘n storie te vertel. Kom wees deel van die “ateljee” waar radiodrama opgeneem word.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com