12 April 2026
MSC Opera, Byblos Discoteca
From R120
Please choose a show time
14:00 – 15:15
Event Details:
Met: Fran-Rico Lucas
InTune Oppiwater met Fran-Rico Lucas bring radio tot lewe. Spontaan, eerlik en vol skaterlag! Kom sê jou sê in die gewilde segment Taal op Straat, maar hierdie keer word dit Taal Oppiwater waar mense hul gedagtes deel oor liefde, lewe en alles wat ons laat dink, lag en praat. Dis egte InTune-energie – musiek, opinies, kunstenaars en gehoor saam in een onvergeetlike ervaring. Hier gebeur radio nie agter die mikrofoon nie, maar voor jou oë!
InTune Oppiwater is ’n fees van mense, stories en musiek! Dit is ’n ervaring wat jy net één keer in jou lewe beleef.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com