Select Page

 12 April 2026

MSC Opera, Teatro dell’Opera

 From R225

Please choose a show time

22:00 – 23:30

Event Details:

Regisseur: Frans Swart

Vir twaalf jaar reeds span Lefra Produksies en RSG saam om hierdie gewilde Oppiwater Kunstefees aan te bied. Hierdie vennootskap het net van krag tot krag gegaan en om hierdie besondere vennootskap sowel as Lefra Produksies se dertig jaar in die vermaaklikheidsbedryf te vier, was dit ‘n natuurlike uitvloeisel om ‘n RSG Galakonsert aan te bied.

Met volle orkes onder leiding van musiekregisseur, Chanie Jonker.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com