12 April 2026
MSC Opera, Byblos Discoteca
From R150
Please choose a show time
10:30 – 11:45
Event Details:
Met: Leon Gropp
Diep en Danig is ‘n reeks diep (en danige) alledaagse dinge wat baie komies deur Leon Gropp aangebied word met ghitaar, sang en skerpskerts. Behalwe die lekker lag, bring Leon ook ‘n paar wonderlike NP van Wyk-Louw-toonsettings na die tafel toe wat die “danig” in die produksie verteenwoordig. Natuurlik met briljante ghitaarspel.
Leon is ‘n internasionale Grammy-wenner. Hy het ook reeds heelwat SAMA-toekennings ingepalm. Hy is die ander helfte van die internasionaal-bekende ghitaarduet, CH2. Leon is ook aanbieder van die televisieprogram, Ontbytsake
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com