Select Page

 12 April 2026

 MSC Opera, Byblos Discoteca

 From R150

Please choose a show time

20:00 – 21:15

Add to Cart R262.24

Event Details:

Met: Kobus Visagie, Gene van Niekerk, Edwin Bradley, Wernich Nagel, Christiaan Ras

Wanneer laas was jy op ‘n lekker tipiese Boeredans? Kan jy die lekker skuurdanse op elke liewe plaas onthou? Die orkes voor op die verhoog, tafels mooi gedek, kinders slaap onder die tafels en dan is dit BALKE TOE! Ons herleef daardie wonderlike tye met die Klipwerf Orkes met ‘n heerlike langarmdans. Pak jou dansskoene in! Die Klipwerf Orkes hou ons sedert 1969 aan die dans!

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com